Meisie Pen Legkaart – 6Pc

R70.00

Leer jou liggaamsdele terwyl jy aantrek en uittrek.

Product categories

Leer jou liggaamsdele terwyl jy aantrek en uittrek.
‘n Pragtige geïllustreerde knoppielegkaart met Afrikaanse lyfwoorde en 6 stukke.
Ekstra groot houtknoppe is maklik vir klein hande om te gryp.
Selfkorrigerende stukke met ‘n gepaardgaande gidsprent onder elke stuk.
Ouderdom 12-18 maande.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Meisie Pen Legkaart – 6Pc”

Your email address will not be published. Required fields are marked *